
Terugspoel Top 40 flieks #9 – Scott Pilgrim vs The World (2010)
#09 uit my Top 40 flieks van alle tye: Scott Pilgrim vs the World (2010) Geregisseer deur Edgar Wright. Geskryf deur Edgar Wright en Michael Bacall. Gegrond op die Scott Pilgrim-reeks deur Bryan Lee O’Malley. Met Michael Cera, Mary Elizabeth […]