Louis Minnaar is ‘n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede ‘n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om ‘n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar. Content hosted by iono.fm Hierdie episode (asook al die voriges en Continue Reading
Terugspoel Top 40 flieks #13 – Kill Bill (2003/2004)
#13 uit my Top 40 flieks van alle tye: Kill Bill (2003/2004) Geskryf en geregisseer deur Quentin Tarantino. Met Uma Thurman, Vivica A Fox, Michael Madsen, Lucy Liu, Daryl Hannah, David Carradine, Sonny Chiba, Julie Dreyfus, Gordon Liu, Michael Parks, en Chiaki Kuriyami.
Terugspoel Top 40 flieks #14 – Terminator 2: Judgement Day (1991)
#14 uit my Top 40 flieks van alle tye: Terminator 2: Judgement Day (1991) Geregisseer deur James Cameron. Geskryf deur James Cameron en William Wisher. Met Arnold Schwarzenegger, Linda Hamilton, Robert Patrick, en Edward Furlong.
Silwerskermfees 2018 Deel 3 – Die speelfilms
Hier is ons opsommings van die 6 Afrikaanse speelfilms wat by die kykNET Silwerskermfees gewys het: Ander Mens, Dominee Tienie, Ellen: Die Ellen Pakkies Storie, Kanarie, Die Seemeeu, en Die Stropers.
The Flow Chats 016: Alastair Thomas
Alastair Thomas is mostly known as the frontman of Joburg Indie rockers Shortstraw, but while that band is on hiatus, he started something new, called Cockles. Content hosted by iono.fm Please subscribe to this podcast on iTunes, Stitcher, or via RSS feed: iono.fm/rss/chan/3047 [You can even listen on YouTube or Continue Reading
Silwerskermfees 2018 Deel 2 – Die 22-minuut kortfilms
In die tweede deel van ons kykNET Silwerskermfees videoreeks kyk ons na die tien 22-minuut kortfilms.
Terugspoel Top 40 flieks #15 – Raising Arizona (1987)
#15 uit my Top 40 flieks van alle tye: Raising Arizona (1987) Geregisseer deur Joel Coen. Geskryf deur Joel en Ethan Coen. Met Nicolas Cage, Holly Hunter, Trey Wilson, William Forsythe, John Goodman, Frances McDormand, Sam McMurray, en Randall “Tex” Cobb.
Silwerskermfees 2018 Deel 1 – Die 11-minuut kortfilms
Ons was vanjaar by die KykNET Silwerskermfees, en ons rapporteer terug oor die flieks wat ons daar gesien het – so baie dat ons dit in drie videos moes opdeel! Hier’s deel 1, wat handel oor die elfminuut kortfilms.
Terugspoel Top 40 flieks #16 – Spider-man 2 (2004)
#16 uit my Top 40 flieks van alle tye: Spider-man 2 (2004) Geregisseer deur Sam Raimi. Geskryf deur Alvin Sargent. Met Tobey Maguire, Kirsten Dunst, James Franco, Alfred Molina, Rosemary Harris, en J. K. Simmons.
Terugspoel Top 40 flieks #17 – Desperado (1995)
#17 uit my Top 40 flieks van alle tye: Desperado (1995) Geskryf en geregisseer deur Robert Rodriguez. Met Antonio Banderas, Salma Hayek, Steve Buscemi, Joaquim de Almeida, Danny Trejo.
