Wêreld

The Flow Chats: Jaco van der Merwe
#Podcast

The Flow Chats 004: Jaco van der Merwe

Content hosted by iono.fm Ons klets in Afrikaans! Floris het met Jaco van der Merwe (van Bittereinder-faam en Wêreld-leierskap) gesels oor alles van hip-hop tot found footage filmmaking, rebellie teenoor jou moedertaal, die collaborative kultuur by Open Window, die Nile […]