VIDEO: Star Wars: The Last Jedi #FliekInAfrikaans resensie

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Star Wars Episode VIII: The Last Jedi

The First Order Strikes Back: Star Wars: The Last Jedi Review

It was always going to be impossible not to compare Star Wars: The Last Jedi to the first Star Wars sequel, The Empire Strikes Back. Especially after the previous episode, The Force Awakens, got a lot of flack for being a spiritual remake of the first film (undeserved flack, in my opinion). Unfortunately for The Last JediEmpire is generally regarded as the best instalment in the saga, so expectations are high, and comparisons are dangerous…

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed, maar ‘n blink fliek

Vuil Wasgoed gaan oor Wim en Kevin wat in ‘n wassery werk, maar die titel dui ook op die spreekwoordelike onderduimshede waarin hulle betrokke raak wanneer hulle hul mag oor vreemdelinge se klere misbruik. Want Wim en Kevin (onderskeidelik gespeel deur Bouwer Bosch en Bennie Fourie) trek graag hul kliënte se klere na partytjies toe aan.

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

The Flow Chats 009: Morné du Toit

The Flow Chats 009: Morné du Toit

Morné du Toit het eers my aandag gevang as die ou in die tamatiesousadvertensie wat fluit wanneer hy sê “thirty-six”. Nou maak hy ook flieks, en sy derde een as regisseur, Vuil Wasgoed, begin op 8 Desember in teaters draai. Ek’t met hom gaan gesels oor alles van skilder in Melville kelders, aksente aansit as jy kos bedien, flieks maak vir kinders, en flieks maak waarvoor kinders eerder ‘n paar jaar moet wag.

Hierdie podcast (en al die voriges) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.

Die episode is ook beskikbaar op YouTube, en tydelik ook op Soundcloud.

Jy kan ook subscribe met hierdie RSS feed: https://iono.fm/rss/chan/3047

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Vuil Wasgoed Premiere Rooi Tapyt FliekInAfrikaans

VIDEO: Vuil Wasgoed Premiere – #FliekInAfrikaans op die rooi tapyt

Ons het gaan kuier by die Johannesburg premiere van Vuil Wasgoed, en het met die regisseur en akteurs gaan gesels…

Vuil Wasgoed begin 8 Desember in teaters draai!

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

TheFlow.co.za #FliekInAfrikaans FliekVoorspelling Desember

VIDEO: Fliekvoorspelling Desember ’17 – Februarie ’18

Vir #FliekInAfrikaans het ons gaan kyk na die rolprente wat die volgende 3 maande in teaters gaan verskyn, en ons probeer raai of dit die kyk werd is – ‘n Fliekvoorspelling! Kyk die video op YouTube!

Disney het ook vir ons ‘n Star Wars: The Force Awakens DVD gegee om weg te gee aan iemand wat graag wil opvang voordat Star Wars: The Last Jedi op 15 Desember begin! Kyk die video vir details, en skryf in deur te comment op YouTube!

Kompetisie voorwaardes:
1. Die kompetisie is slegs oop vir Suid-Afrikaners.
2. Die kompetisie sluit 8 Desember om 12:00 die middag.
3. Die wenner sal deur YouTube gekontak word – so kyk uit vir ‘n boodskap van TheFlow af. As pryswenner binne 7 dae nie reageer nie, sal ‘n volgende wenner gekies word.

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

#FliekInAFrikaans resensie: Liewe Kersfeesvader

#FliekInAfrikaans Resensie: Liewe Kersfeesvader

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.