#38 uit my Top 40 flieks van alle tye: Human Nature (2001) Geregiseer deur Michel Gondry. Met Tim Robbins, Rhys Ifans, Miranda Otto en Patricia Arquette.
Video
#FliekInAfrikaans: Lady Bird
Terugspoel Top 40 flieks: #39 – The Way Way Back
#39 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Way Way Back (2013) Geskryf en geregisseer deur Nat Faxon and Jim Rash. Met Liam James, Steve Carell, Toni Collette, Allison Janney, AnnaSophia Robb, Sam Rockwell en Maya Rudolph.
Black Panther Resensie #FliekInAfrikaans
#FliekInAfrikaans: The Disaster Artist
#FliekInAfrikaans Resensie: The Cloverfield Paradox
VERRASSINGFLIEK! The Cloverfield Paradox is op Netflix, en hier is ons verrassing-resensie!
Terugspoel Top40 Flieks – #40: 50/50
Ek’t besluit om #FliekInAfrikaans na die verlede uit te brei, en daarom gaan ons Terugspoel – na my Top 40 flieks van alle tye (soos op hierdie oomblik). Kyk gerus saam na die volgende 40 videos waar ek elke week nog ‘n Top 40 fliek gaan ontbloot! #40: 50/50 (2011) Continue Reading
#FliekInAFrikaans – Top 20 Flieks van 2017
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
