‘n Malan maak ‘n plan in Alles Malan reeks 2

Ek kan verstaan hoekom Alles Malan ‘n tweede reeks gekry het, ten spyte daarvan dat dit gaan oor karakters wat bietjie bogemiddeld welgesteld is. Want die program is verseker nie geskryf om vir die deursnit-kyker aan hulle eie omstandighede te laat dink nie. Sommer in die eerste tonele van die Continue Reading

Hoe Dalene Matthee se Toorbos met skrywer-regisseur René van Rooyen toor

“As iemand wat skeppend moet wees, is dit vir my baie belangrik om naby die natuur te kan leef” verduidelik René van Rooyen, wat die nuwe Dalene Matthee-fliekverwerking, Toorbos, geskryf en geregisseer het. Sy ken die “rustige stilheid van die natuur” al van kleins af waar sy op ‘n plaas Continue Reading