Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie – wat 19 Oktober begin wys. Content hosted Continue Reading
Christiaan Olwagen
#FliekInAFrikaans – Top 20 Flieks van 2017
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Johnny Is Nie Dood Nie – maar Kerkorrel is dalk…
Ek het aanvanklik – nes met meeste biografie-flieks – vreeslik gewonder hoeveel van Johnny is Nie Dood Nie die waarheid is, en hoeveel is aangelaste fiksie. Maar nes met die Bob Dylan “biografie” I’m Not There, het ek naderhand besluit dis nie regtig belangrik om te weet nie. Want Johnny is Nie Dood Nie Continue Reading