
Glass – Of is die Unbreakable-reeks nou geSplit?
Na agtien jaar se wag het M Night Shyamalan nou uiteindelik ‘n volwaardige opvolg op sy superheld-dekonstruksiefliek Unbreakable gemaak − hierdie keer vernoem na Samuel L Jackson se karakter: Glass. Die fliek het drie hoofkarakters − Bruce Willis se David […]