Terugspoel Top 40 flieks #16 – Spider-man 2 (2004)

Terugspoel Top 40 flieks #16 – Spider-man 2 (2004)

28 August 2018 0 By Floris Groenewald

#16 uit my Top 40 flieks van alle tye: Spider-man 2 (2004)
Geregisseer deur Sam Raimi. Geskryf deur Alvin Sargent.
Met Tobey Maguire, Kirsten Dunst, James Franco, Alfred Molina, Rosemary Harris, en J. K. Simmons.