#18 uit my Top 40 flieks van alle tye: The 400 Blows (1959)
Geregisseer deur François Truffaut. Geskryf deur François Truffaut en Marcel Moussy.
Met Jean-Pierre Léaud, Albert Rémy, en Claire Maurier.