The Flow Chats 017: Louis Minnaar

The Flow Chats 017: Louis Minnaar

20 September 2018 0 By Floris Groenewald

Louis Minnaar is ‘n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede ‘n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om ‘n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar.

Hierdie episode (asook al die voriges en volgendes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.

Die episode is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud en YouTube.