Vir #FliekInAfrikaans het ons gaan kyk na die rolprente wat die volgende 3 maande in teaters gaan verskyn, en ons probeer raai of dit die kyk werd is – ‘n Fliekvoorspelling! Kyk die video op YouTube!
Disney het ook vir ons ‘n Star Wars: The Force Awakens DVD gegee om weg te gee aan iemand wat graag wil opvang voordat Star Wars: The Last Jedi op 15 Desember begin! Kyk die video vir details, en skryf in deur te comment op YouTube!
Kompetisie voorwaardes:
1. Die kompetisie is slegs oop vir Suid-Afrikaners.
2. Die kompetisie sluit 8 Desember om 12:00 die middag.
3. Die wenner sal deur YouTube gekontak word – so kyk uit vir ‘n boodskap van TheFlow af. As pryswenner binne 7 dae nie reageer nie, sal ‘n volgende wenner gekies word.