VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #27 – The Empire Strikes Back (1980)

12 June 2018 0 By Floris Groenewald

#27 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Empire Strikes Back (1980) Geregisseer deur Irvin Kershner. Geskryf deur Leigh Brackett en Lawrence Kasdan. Met Harrison Ford, Carrie Fisher, Mark Hamill, Billy Dee Williams en Frank Oz.