Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag. <a href=”https://iono.fm/e/658514″>Content hosted by Continue Reading
Die 2de Flowchart Flipchart Fliektoekennings
As jy net so min omgee oor die Oscars soos ek, het ek vir jou ‘n #FliekInAfrikaans alternatief! Kyk saam na ons 2de amptelike Flowchart Flipchart Fliektoekennings, waarin ons die flieks van 2018 vereer.
Eighth Grade: High School all over again?
I’m pretty confident that nobody under thirteen is going to read this review, so you’ve been there and done that. Probably in Eighth Grade. In a South African High School, rather than the final year of Middle School as is portrayed in comedian Bo Burnham’s debut as writer-director, Eighth Grade. But Continue Reading
The Flow Chats 020: Elani Dekker
Elani Dekker is nog ‘n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019] <a href=”https://iono.fm/e/654516″>Content hosted by iono.fm</a> Hierdie podcast is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud Continue Reading
