
The Flow Chats 005: Bibi Slippers
Weer in Afrikaans?! Jip, in episode 5 van The Flow Chats het Floris gaan gesels met joernalis, inhoudsregisseur, digter, en boekslaaf van In Die Bed met Bibi-faam, Bibi Slippers. Hulle het gesels oor alles van moderne anxiety, noodgevalbroeke, job sharing, sosiale media en hoe om jou boekrak volgens kleur te rangskik.
Onthou om te subscribe tot hierdie podcast op iTunes, Stitcher, of via RSS feed: iono.fm/rss/chan/3047
Dis ook op YouTube en Soundcloud.

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.