The Flow Chats 023: Pietie Beyers

The Flow Chats 023: Pietie Beyers

8 August 2019 0 By Floris Groenewald

Pietie Beyers is ‘n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieĆ«, en om te leer Zulu praat.

Jy kan inteken op hierdie podcast om nooit ‘n episode te mis nie. Hy is beskikbaar op iTunes, Stitcher, Spotify, of via RSS feed: iono.fm/rss/chan/3047

[Jy kan selfs luister op YouTube of Soundcloud, maar daai skakels het ‘n beperkte rakleeftyd]