Pietie Beyers is ‘n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieĆ«, en om te leer Zulu praat. Content hosted by iono.fm Jy kan inteken op hierdie podcast om nooit ‘n episode te mis nie. Hy is Continue Reading
Pietie Beyers
Skemerson op die rooi tapyt #FliekInAfrikaans
Met Pietie Beyers, Elize Cawood & Anneke Weidemann. Skemerson Film is van vandag af in fliekteaters!
