Die 1ste Flowchart Flipchart Fliektoekennings

As jy net so min omgee oor die Oscars soos ek, het ek vir jou ‘n #FliekInAfrikaans alternatief! Kyk saam na ons 1ste amptelike Flowchart Flipchart Fliektoekennings! Star Wars speelgoed nabootsingtonele deur https://www.instagram.com/shootingthegalaxy/

Terugspoel Top 40 flieks: #39 – The Way Way Back

#39 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Way Way Back (2013) Geskryf en geregisseer deur Nat Faxon and Jim Rash. Met Liam James, Steve Carell, Toni Collette, Allison Janney, AnnaSophia Robb, Sam Rockwell en Maya Rudolph.

Terugspoel Top40 Flieks – #40: 50/50

Ek’t besluit om #FliekInAfrikaans na die verlede uit te brei, en daarom gaan ons Terugspoel – na my Top 40 flieks van alle tye (soos op hierdie oomblik). Kyk gerus saam na die volgende 40 videos waar ek elke week nog ‘n Top 40 fliek gaan ontbloot! #40: 50/50 (2011) Continue Reading

VIDEO: Fliekvoorspelling Desember ’17 – Februarie ’18

Vir #FliekInAfrikaans het ons gaan kyk na die rolprente wat die volgende 3 maande in teaters gaan verskyn, en ons probeer raai of dit die kyk werd is – ‘n Fliekvoorspelling! Kyk die video op YouTube! Disney het ook vir ons ‘n Star Wars: The Force Awakens DVD gegee om Continue Reading