Eighth Grade: High School all over again?

I’m pretty confident that nobody under thirteen is going to read this review, so you’ve been there and done that. Probably in Eighth Grade. In a South African High School, rather than the final year of Middle School as is portrayed in comedian Bo Burnham’s debut as writer-director, Eighth Grade. But Continue Reading

The Flow Chats 020: Elani Dekker

Elani Dekker is nog ‘n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019] <a href=”https://iono.fm/e/654516″>Content hosted by iono.fm</a> Hierdie podcast is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud Continue Reading

Glass – Of is die Unbreakable-reeks nou geSplit?

Na agtien jaar se wag het M Night Shyamalan nou uiteindelik ‘n volwaardige opvolg op sy superheld-dekonstruksiefliek Unbreakable gemaak − hierdie keer vernoem na Samuel L Jackson se karakter: Glass. Die fliek het drie hoofkarakters − Bruce Willis se David Dunn, James McAvoy as gesplete-persoonlikheid monster Kevin Crumb, en Samuel Continue Reading

UNBOXING: Top 20 Flieks van 2018

20. The Wife | DVD 19. The Ballad of  Buster Scruggs | Netflix18. On Chesil Beach | DVD | Blu-ray 17. Spider-man: Into the Spider-verse | Tans in fliekteaters16. They Shall Not Grow Old | Nie tans beskikbaar nie15. The Shape of Water | iTunes | DVD 14. Nommer 37 | BoxOffice | DVD13. Cargo | Netflix12. Ellen: Die Ellen Pakkies Storie| BoxOffice | DVD11. A Quiet Place | iTunes Continue Reading

Floris se Top 40 flieks van alle tye

Ons het Floris se Top 40 flieks van alle tye afgetel, en hier’s hulle almal nou, met skakels as jy (meeste van hulle) self wil kyk: 40. 50/50 [Director: Jonathan Levine] DVD on Amazon.co.ukBlu-ray on Amazon.co.uk 39. The Way, Way Back [Director: Jim Rash & Nat Faxon] DVD on Loot.co.zaBlu-ray Continue Reading

Terugspoel Top 40 flieks #02 – A Monster Calls (2016)

#02 uit my Top 40 flieks van alle tye: A Monster Calls (2016) Geskryf deur Patrick Ness – gegrond op A Monster Calls deur Patrick Ness, van ‘n idee deur Siobhan Dowd. Geregisseer deur J. A. Bayona. Met Lewis MacDougall, Sigourney Weaver, Felicity Jones, en Liam Neeson.

Terugspoel Top 40 flieks #03 – Mad Max: Fury Road (2015)

#03 uit my Top 40 flieks van alle tye: Mad Max: Fury Road (2015) Geskryf deur George Miller, Brendan McCarthy, en Nico Lathouris. Geregisseer deur George Miller. Met Tom Hardy, Charlize Theron, Nicholas Hoult, en Zoë Kravitz.