“As iemand wat skeppend moet wees, is dit vir my baie belangrik om naby die natuur te kan leef” verduidelik René van Rooyen, wat die nuwe Dalene Matthee-fliekverwerking, Toorbos, geskryf en geregisseer het. Sy ken die “rustige stilheid van die natuur” al van kleins af waar sy op ‘n plaas Continue Reading
Floris Groenewald
10 Series to stream this Halloween
It’s Halloween weekend, so if you’re staying home and staying safe, you’ll need something to binge. Here are 10 diverse suggestions…
20 Scary Movies to stream for Halloween & Spooktober
October is officially the month for monsters, creeps, thrills, and scary Halloween movies. Here’s our list of 20 thematically appropriate films available to stream right now.
#FliekInAfrikaans Double Feature – Spider-man en Teen Wolf
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee flieks oor superkragte en puberteit. Spider-man is op Netflix, Google Play en Apple TV.Teen Wolf is op Apple TV en Google Play.
#FliekInAfrikaans Double Feature – High Fidelity en Scott Pilgrim vs the World
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee flieks oor musiekbehepte romantikuste. High Fidelity is beskikbaar op iTunes by https://itunes.apple.com/za/movie/high-fidelity/id204357007Scott Pilgrim is op Prime video by https://www.primevideo.com/detail/0QSRTV46ZSEKHTNYIJ1A5MFZL0/ref=atv_dp_share_cu_rop Google Play by https://play.google.com/store/movies/details/Scott_Pilgrim_vs_The_World?gl=ZA&hl=en&id=v_4fVtMgM3Ien op iTunes by https://itunes.apple.com/za/movie/scott-pilgrim-vs-the-world/id400261649
Tenet #FliekInAfrikaans resensie
John David Washington is die protagonis in Christopher Nolan se oorspronklike wetenskapsfiksie-aksie spektakel Tenet. Tenet is in fliekteaters vanaf 28 Augustus 2020.
#FliekInAfrikaans Double Feature: Dr Strangelove en Mars Attacks
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee komedies – Dr Strangelove or: How I learned to stop worrying and love the bomb, en Mars Attacks! Kyk Dr Strangelove en Mars Attacks op iTunes/Apple TV.
#FliekInAfrikaans Double Feature: The Cable Guy en The Truman Show
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee redelike profetiese Jim Carrey-flieks uit die 1990s: The Cable Guy, en The Truman Show. Kyk The Cable Guy op Google Play,en The Truman Show op iTunes.
Blood & Water #FliekInAfrikaans resensie
Blood & Water is die nuutste jeugreeks op Netflix – en die eerste Suid-Afrikaanse produksie, onder leiding van Nosipho Dumisa (skrywer-regisseur van Nommer 37). Kyk Blood & Water op Netflix.
Paralelle tussen Homer se Odyssey en Transformers Revenge of the Fallen
Ons ontleed Transformers: Revenge of the Fallen se storiestruktuur en karakters en bestudeer die ooreenkomste met Homer se Odyssey.
